Afrikaans
Afrikaans Links
- Die Knoop 'n Afrikaanse blad met baie inligting oor Afrikaanse webblaaie.
- Meer oor Afrikaans Waar kom die verskillende soorte Afrikaans vandaan? Hoe het Afrikaans ontwikkel? Wie praat Afrikaans? Wat is die toekoms van Afrikaans?
- Afrikaans hoort by die Nederlandse taal, taalstryd, taalkunde Hier word die tradisionele opvattinge oor die herkoms van die Afrikaanse kultuurtaal, krities beskou. Eens was die omgangstaal van die Afrikaner Afrikaans en sy kultuurtaal Nederlands: 'n taalvehouding (tussen dialek en kultuurtaal) wat vandag nog in Vlaandere en Nederland bestaan. Die afstap op Standaardafrikaans was onnodig.
- Afrikaans oppie Net Nuttige lys van 'Afrikaans oppie Net' skakels.
- Stigting vir Afrikaans Met Afrikaans -- die vriendelike taal, wil ons 'n versamelpunt skep vir nuus oor wat deur en in en oor Afrikaans gebeur, wêreldwyd. Dit sluit aan by die Stigting vir Afrikaans se hoofdoelstelling, naamlik om Afrikaans op alle terreine en onder alle mense te bevorder.
- Welkom - Afrikaans-Met-Vlerke Afrikaanse webportaal met skakels na verskeie Afrikaanse bronne.
- Airlies Guest House 'n Lieflike plek om te bly en ons gasvryheid te geniet. Dubbelkamers, heerlike ontbyte, formele sitkamer, TV kamer, swembad, braai en velige parkering. Naby restourante, slegs 2 ure vanaf Kaapstad.
| Help build the largest human-edited directory on the web. |
| Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor |